Só oorkom ek … verlies
Op aarde is ons nie sonder seerkry nie, maar ook beslis nie sonder God nie. Sommige dae is moeilik. Dit neem tyd om aan jou wonde gewoond te raak, sê Rianet Engelbrecht, ma van die vermoorde Marna Engelbrecht. Ek het nog die vorige middag vir Marna deur die motorruit gegroet voordat ek plaas toe gery […]
Só oorkom ek … verlies Read More »








