Begin werk VANDAG aan ’n vervulde lewe
Een van die belangrikste eienskappe wat die mens van die diereryk onderskei, is vrye wil. Dit gee ons die vermoë om die wêreld om ons te verander. Hierin lê mag opgesluit, iets wat ons nie ligtelik kan opneem nie: die mag om vir onsself te kan dink, kies, skep en om nie slawe van ons…...
Begin werk VANDAG aan ’n vervulde lewe Read More »








