Leef julle twee by mekaar verby?
As julle getroud is, saam bly, saam kinders grootmaak, saam bestaan, is dit so maklik om by mekaar verby te leef. Dis een van die gevaarlikste dinge wat kan gebeur: as julle mekaar nie meer waardeer nie. Jy moet die heeltyd aandag aan jou verhouding gee, soos wat jy ’n pragtige tuin sal versorg. Aanvanklik […]
Leef julle twee by mekaar verby? Read More »



