In stil-wees is antwoorde en lesse - LYNETTE BEER

In stil-wees is antwoorde en lesse

Om te voel dat jou gebede met stilte en afsydigheid beantwoord word, maak jou eensaamheid ondraaglik. Tog, wanneer God stil is, is daar lesse en antwoorde waarna jy kan soek, sê verhoudingskenner LYNETTE BEER. Gelowiges ervaar soms stilte wanneer hulle na hulp smag. Partykeer is die swye sodat ons skerper sal luister. Antwoorde wat só…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

In stil-wees is antwoorde en lesse Read More »

Bang om oor geloof te praat - KOBUS KOK

Bang om oor geloof te praat? Leer hoe om jou getuienis te deel!

As jy rondkyk, besef jy hoeveel mense die Here nodig het. Jy ken die goeie nuus, nou moet jy oor jou geloof gaan praat. Maar hoe sal jy weet wat om te sê? Ons vra professor in Nuwe Testament-studies KOBUS KOK. Gelowiges moet ’n verskil maak, enige tyd en enige plek Die land waarin ons…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Bang om oor geloof te praat? Leer hoe om jou getuienis te deel! Read More »

Ons is Sy hande en voete op aarde

Ons is Sy hande en voete op aarde

Jesus het toe saam met hom gegaan. ’n Groot klomp mense het agter Hom aangekom en teen Hom saamgedrom. Daar was ’n vrou onder hulle wat vir twaalf jaar aan bloedvloeiing gely het.  (Markus 5:24-25; NLV)  Een van die grootste lesse wat ’n mens by Jesus kan leer, word nie uitgespel in die Evangelies nie…....

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Ons is Sy hande en voete op aarde Read More »

Is jy sy ideale vrou

Wees jou man se ideale vrou – vind uit wat hy regtig wil hê!

Ontdek of jy die ideale vrou is wat jou man begeer! Vind uit wat sy ware wense is en leer wat dit beteken om vandag sy droomvrou te wees. Soek hy ‘n poppie waarmee hy kan spog? Vroue sê maklik wat hulle verwagtings en behoeftes in die huwelik is, maar weet jy wat jou man…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Wees jou man se ideale vrou – vind uit wat hy regtig wil hê! Read More »

Steek só letsels en velprobleme weg

Steek só letsels en velprobleme weg

Kleurregstellende grimeermiddels kamoefleer letsels. Dit is een van die beste grimeergeheime vir ’n egalige velkleur en foutlose gelaat. Anders as onderlaag, word hierdie produkte nooit oor die hele gesig gebruik nie. Dit kan onder die oogarea, om jou neus en oë en selfs op die ooglede aangewend word. Verskillende skakerings bedek verskillende kleure vlekke en…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Steek só letsels en velprobleme weg Read More »

Kies ’n versorgingsroetine wat vir jou vel werk

Kies ’n versorgingsroetine wat vir jou vel werk

Die media oorweldig ons met foto’s van perfekte gesiggies om duisende produkte te adverteer. Nie net laat die vlekkelose modelle jou twyfel oor jou eie voorkoms nie, maar niemand weet wáár om te begin soek vir die produk wat die beste resultate lewer nie. Jou vel is die grootste orgaan in jou liggaam en behartig…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Kies ’n versorgingsroetine wat vir jou vel werk Read More »

Scroll to Top