Is jy te besig om gelukkig te wees?
Voel jy jy kan net nie meer byhou nie, omdat jy te besig is? Ongelukkig? Dit is belangrik dat ons positief moet wees ten spyte van ons besige lewe. ’n Positiewe instelling en gedagtes bring ’n gelukkige lewe Besef jy dat ons gedagtes (brein) en ons liggaam onlosmaaklik aanmekaar verbonde is? Elke gedagte het ’n […]
Is jy te besig om gelukkig te wees? Read More »





![Bianca van Rensburg [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Bianca_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)


