29 Junie 2023

Lynette Beer

Lynette Beer – Vergifnis is nie ‘n gevoelsdaad nie

’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n skip se bodem. Om daarvan ontslae te raak, moet jy elkeen wat jou ooit leed aangedoen het, vryspreek, ongeag wat hulle gedoen het. Vee elkeen se rekord skoon. Moenie vashou aan die pynlike herinneringe nie. Vergewe…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Lynette Beer – Vergifnis is nie ‘n gevoelsdaad nie Read More »

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

God verstaan al ons familieskandes

Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou. Ons lees dat Jesus ook afkomstig is uit ’n familie vol foute. Ragab was ’n prostituut, Jakob ’n leuenaar, en Isak ’n dagdromer. Dawid was ’n moordenaar, in ’n buite-egtelike verhouding. Ons lees van Salomo se 700 vroue en…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

God verstaan al ons familieskandes Read More »

Gretha Wiid [Oudio+Video]

Sit ‘n wag voor jou mond

Baie meer mense word daagliks met die tong mishandel as met die vuis. Christene se huwelike is ook nie daarteen gevrywaar nie. Paartjies leef met die seer van woorde in hul verhouding. Talle huweliksmaats is vasgevang in die bose kringloop van ’n skerp tong en ’n “ek’s jammer” daarna. Hoe hartseer is dit nie dat…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Sit ‘n wag voor jou mond Read More »

Lizanne du Plessis

Om jou kind se verbeelding van jongs af aan te wakker

Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was en ’n weelderige paleis gebly het. Al stimuleer tegnologie soos iPads, slimfone en rekenaars kinders op nuwe maniere, ontneem dit hulle tog die vryheid om in hulle eie verbeeldingswêreld te leef en te…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Om jou kind se verbeelding van jongs af aan te wakker Read More »

Scroll to Top