Help jou kinders om emosies te verstaan
Emosie is ’n belangrike deel van kinders se lewe. Dit is belangrik om met hulle oor hulle gevoelens te praat. Leer hulle hoe om te verwoord wat hulle voel, en hoe om dit te hanteer. Emosie is deel van ons menswees. Dit is ’n reaksie op ’n situasie en kan ons beskerm. As jy kwaad […]
Help jou kinders om emosies te verstaan Read More »

