September 2023

Nutriënt-tekorte wat keer dat jy gewig verloor

Nutriënt-tekorte wat keer dat jy gewig verloor

Voedingstowwe speel ’n belangrike rol in ons metaboliese prosesse – van hormoonregulering tot energieverbranding. Maar kan tekorte my vet maak? Sonder die noodsaaklike vitamiene en minerale kan jou liggaam nie doeltreffend funksioneer nie. ’n Tekort aan veral yster, vitamien D en magnesium kan ongeag ’n streng oefen- en eetplan, jou gewigsverlies lelik in die wiele

Nutriënt-tekorte wat keer dat jy gewig verloor Read More »

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Ons het drie soorte vriende

In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die toekoms. Hierdie mense beskou en benader ons uit die verskillende tydsdimensies. “Gistervriende” is vriende of familielede wat jou van kindsbeen af ken. Hulle onthou die “ou” jy en die dinge wat…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Ons het drie soorte vriende Read More »

Scroll to Top