’n Ma-dogter-verhouding wat spesiaal is
SERAHNI SYMINGTON het tydens die Oulike ma–bederfdag gesê om te onthou dat jy daar is om jou dogter te lei om haar potensiaal vir geluk te realiseer. Jy is jou kind se rolmodel en die maatstaf wat sy in die lewe gebruik. Daar is sekere goed wat jy doen wat ’n samelewingsbeginsel is en wat […]
’n Ma-dogter-verhouding wat spesiaal is Read More »







