Uittreksel uit Hospitaal Weltevreden, deur Riaan Grobler
Drie vriendinne, een hospitaal en hope intrige. Hospitaal Weltevreden deur Riaan Grobler is ’n boeiende hospitaalroman vol opwinding en deernis met lewensgetroue karakters. Die verhaal volg die lief en leed van dokters, pasiënte en hul naastes. Ná ’n halfuur laat weet die suster die skandering is beskikbaar. Dit is toe presies wat Anna-Mart vermoed […]
Uittreksel uit Hospitaal Weltevreden, deur Riaan Grobler Read More »