April 2025

Maak seker jy leer by die beste

Maak seker jy leer by die beste 

Lede van die Gimnasium Pretoria en Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het onlangs Australië en Nieu-Seeland besoek om internasionale onderwyspraktyke te verken, soos hulle voorheen in Nederland, Finland, Spanje en die VSA gedoen het.   Internasionale samewerking versterk onderwyspraktyke en verhoudings   Die span het veral gefokus op die doeltreffende benutting van geriewe, die integrasie van tegnologie, en die […]

Maak seker jy leer by die beste  Read More »

Tekens-dat-jy-sensitief-of-allergies-is-vir-jou-skoonheidsprodukte_result

Tekens dat jy sensitief of allergies is vir jou skoonheidsprodukte 

Het jy ’n jeukerige of rooi uitslag na die gebruik van skoonheidsprodukte? Dit kan ’n teken wees dat jy sensitief of selfs allergies is vir van die bestanddele.  ’n Jeukerige, rooi uitslag nadat jy lyfroom of skoonheidsprodukte aangewend het, kan ’n teken wees dat jy sensitief of selfs allergies is vir een of meer van

Tekens dat jy sensitief of allergies is vir jou skoonheidsprodukte  Read More »

Jou ingesteldheid kan alles verander!

GUSTAV GOUS – Hoe maak ek ’n sukses van die lewe? 

GUSTAV GOUS se werk weerspieël ’n diep verbintenis om individue en organisasies te bemagtig. Gustav gesels oor mislukking, sukses, verhoudings en ware vryheid.  Deel ’n verhaal van transformasie wat jou diep geroer het en wat jy steeds onthou?  Aanvanklik word mense se lewensstorie deur ander mense geskryf.   Dit is aangrypend om te sien hoe sommige

GUSTAV GOUS – Hoe maak ek ’n sukses van die lewe?  Read More »

Bou jou immuunstelsel en voorkom griep en verkoue hierdie winter 

Verkoue en griep maak elke jaar miljoene mense siek. A.Vogel se Echinaforce help om jou immuunstelsel te versterk en jou liggaam proaktief teen hierdie winterkwale te beskerm.   Hoekom verkoue algemeen voor kom en hoe dit jou liggaam affekteer  Volwassenes kry gemiddeld tussen twee en vier verkoues per jaar, terwyl jonger kinders dit ses tot twaalf

Bou jou immuunstelsel en voorkom griep en verkoue hierdie winter  Read More »

Scroll to Top