April 2025

Ondersteun jou liggaam en organe op ’n natuurlike manier 

Ondersteun jou liggaam en organe op ’n natuurlike manier 

Met die veranderende seisoene en die vakansie wat naderkom, moet jy na jou gesondheid omsien. Verkeerde besluite kan druk op jou lewer en niere plaas. A.Vogel se produkte ondersteun hierdie organe op ’n natuurlike manier.  Ondersteun jou liggaam om optimaal te funksioneer  Watter orgaan reguleer jou liggaam om gesond te bly? Volgens Alfred Vogel, ’n

Ondersteun jou liggaam en organe op ’n natuurlike manier  Read More »

Margit Meyer-Rödenbeck

MARGIT MEYER-RÖDENBECK – Leef weer voluit na die verlies van ’n geliefde 

MARGIT MEYER-RÖDENBECK, bekend as Dowwe Dolla, moes in 2003 hulpeloos toekyk hoe kanker haar ma steel. Haar hart wou verdrink, maar sy het gekies om bo te bly.  Hoe jou prioriteite verander nadat jy verlies ervaar het  Die band tussen Margit en haar ma, Rita, was baie heg. Rita was haar klankbord en vriendin, soms

MARGIT MEYER-RÖDENBECK – Leef weer voluit na die verlies van ’n geliefde  Read More »

Die beste salonbehandeling om jou mooier en jonger te laat lyk

Die beste salonbehandeling om jou mooier en jonger te laat lyk 

Daar is soveel salon- en verjongingskure op die mark. Sommige skoonheidsbehandelings kos ’n fortuin en party belowe drastiese resultate. Wat is jou moeite en geld werd?  Indien jy net een behandeling wil oorweeg, is ’n goeie chemiese afskilfering een keer ’n maand of elke ses weke ’n moet. Hoe meer gereeld jy die dooie velselletjies

Die beste salonbehandeling om jou mooier en jonger te laat lyk  Read More »

REYNARDT HUGO

REYNARDT HUGO – ’n Inspirerende getuienis van geloof, hoop en transformasie 

Van pyn na verlossing! REYNARDT HUGO, die geliefde dr. Tertius Jonker in Binnelanders, deel sy inspirerende getuienis van geloof, hoop en ongelooflike transformasie.  Jy het die dokumentêre reeks, Net Mens, vervaardig. Wie se storie in die reeks het jou diep aangeraak en hoekom?  Ek het nou twee seisoene van die dokumentêr Net Mens voltooi. Vier

REYNARDT HUGO – ’n Inspirerende getuienis van geloof, hoop en transformasie  Read More »

Uittreksel uit Die jare tussen ons deur Jozine Botha

Uittreksel uit Die jare tussen ons deur Jozine Botha

Hierdie inspirerende liefdesroman is ’n hartroerende storie oor geloof, hoop & tweede kanse. Die verhaal handel oor verslawing, ontvlugting en versoening, en herinner lesers dat ware liefde en vergifnis ’n nuwe begin kan bring. Die Here is naby dié wat hartseer is. Hy help hulle wat geestelik stukkend is. (Ps. 34:19, NLV) 2022  Elaine sit op haar hurke

Uittreksel uit Die jare tussen ons deur Jozine Botha Read More »

Scroll to Top