Mei 2025

Die voorreg om te mag sterf in jou taal

Geroep om te dien, opleiding wat harte en lewens verander

Geïnspireer deur roeping en gewortel in geloof, leer versorgers by die Helpende Hand se Opleidingsinstituut nie net vaardighede nie, maar hoe om ware verskilmakers in ander se lewens te wees. Haar hand rus sag in haar versorger se hand. Haar oë lyk hartseer, maar opgewonde oor wat wag. Waarskynlik omdat sy weet waarheen sy gaan. […]

Geroep om te dien, opleiding wat harte en lewens verander Read More »

Maak leer vir jou kind maklik in sy moedertaal

Maak leer vir jou kind maklik in sy moedertaal 

Wolkskool is ’n aanlyn leerplatform, ontwikkel deur Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), wat leer maklik maak. Hier leer kinders nie net feite nie, maar ook geloof, waardes en identiteit. Dis waar drome begin, geanker in moedertaal en Christelike grondbeginsels.  Twee mylpale bevestig die toekoms van Afrikaanse Christelike onderwys   Die eerste mylpaal wat ons vanjaar vier, is die

Maak leer vir jou kind maklik in sy moedertaal  Read More »

Ek het soveel LEWENSLESSE geleer

VANES-MARI DU TOIT – ’n Unieke pad na veelsydige sukses 

VANES-MARI DU TOIT, voormalige Proteas-netbalspeler, is nou ’n TV-aanbieder en kommentator. Sy inspireer deur geloof, lewenslesse en haar unieke pad van sukses.  Jou skedule is propvol. As jy terugkyk op jou pad tot hier – watter een oomblik laat jou die dankbaarste voel?   Ek is diep dankbaar om elke dag hier te kan wees. Dit

VANES-MARI DU TOIT – ’n Unieke pad na veelsydige sukses  Read More »

Verbeter jou fokus en geheue met ’n natuurlike breinaanvulling

Verbeter jou fokus en geheue met ’n natuurlike breinaanvulling  

Bio-Strath is ’n natuurlike breinaanvulling wat jou help om te fokus, jou geheue te verbeter en jou energie en algehele welstand te ondersteun – sonder sintetiese bestanddele.  Hoekom jou brein spesiale aandag en sorg nodig het  Jou brein is die orgaan wat die meeste energie in jou liggaam gebruik.   Hoewel dit slegs sowat 3% van

Verbeter jou fokus en geheue met ’n natuurlike breinaanvulling   Read More »

Scroll to Top