Mei 2025

Begin nou met eksamenvoorbereiding – wen met selfvertroue!

Begin nou met eksamenvoorbereiding – wen met selfvertroue!

Help jou kind om vroegtydig met eksamenvoorbereiding te begin. Net soos ’n nuwe oefenprogram is die eerste tree gewoonlik die moeilikste. Moedig hom aan om net te BEGIN! Wees gemotiveer voordat daar geleer word Dis altyd makliker vir kinders om enigiets anders te doen as om te begin leer. Skielik wil hulle klere stryk of

Begin nou met eksamenvoorbereiding – wen met selfvertroue! Read More »

Om ’n gesonde, gebalanseerde selfbeeld te bou

ELOISE CUPIDO – Ontdek die krag van ’n positiewe ingesteldheid 

Aktrise, TV-aanbieder en radio-omroeper ELOISE CUPIDO wil ander help om “hul lig te laat skyn”. Sy is ’n ewige optimis wie daarin glo om hoog te mik.  Wat was die belangrikste keerpunt in jou lewe tot dusver?  Ek het nie alles uitge-figure nie. My vriendin, Chereleen, sê altyd ons bou die vliegtuig soos ons vlieg. 

ELOISE CUPIDO – Ontdek die krag van ’n positiewe ingesteldheid  Read More »

Dit is meer as ’n lening – dis ’n toekoms

Dit is meer as ’n lening – dis  ’n toekoms  

Toegang tot tersiêre studie bied jongmense die geleentheid om hul drome te verwesenlik, armoede te ontsnap en ’n betekenisvolle bydrae tot die samelewing te lewer. Finansiële ondersteuning speel ’n sleutelrol in hierdie proses.  Studiegeleenthede skep toekomsdrome deur gemeenskapsondersteuning en finansiële hulp  Dit is inderdaad ’n voorreg om te kan studeer. Dit sal vir baie jongmense

Dit is meer as ’n lening – dis  ’n toekoms   Read More »

Maak tyd in jou besige skedule vir ontspanning en vriendskap

Maak tyd in jou besige skedule vir ontspanning en vriendskap 

Maak tyd om te ontspan en vriendskap te koester! Leer hoe om jou besige lewe te balanseer met oomblikke wat saak maak, vertel ALTA STRAUSS.  Ma’s, jy verdien ook ’n bietjie tyd vir jouself!  Dis hakskoene en platskoene, skooltasse, grimeersakkie, kosblik, boeke en skootrekenaar. Nee, dis nie my huis nie, dis my motor!   Meeste dae

Maak tyd in jou besige skedule vir ontspanning en vriendskap  Read More »

Scroll to Top