Oktober 2025

Appelkelkies

Appelkelkies

15 min. + gaarmaak: 10 min. 4 mense 1 e amandelmeel knippie kaneel 1 groot Granny Smith-appel 1 groot Pink Lady-appel sap van 1 suurlemoen 1 t olyfolie 60 g gedroogde appel sap van 1 lemmetjie 4 e rou heuning ½ t sout ½ t kaneel 1 e karamelgeursel 50 g amandelvlokkies ½ k rosyntjies

Appelkelkies Read More »

Verstaan die verskil tussen sensitief en allergies

Verstaan die verskil tussen sensitief en allergies

Enige veltipe kan sensitiwiteit ondervind, trouens ’n verrassende aantal vroue sukkel met dié toestand, wat kan wissel van matig tot ernstig. “Sensitief” en “allergies” beskryf veltoestande en nie veltipes nie. Die belangrikste verskil tussen allergie en sensitiwiteit is dat eersgenoemde ’n immuunstelselreaksie is. Ander faktore soos stres, moegheid, skok, verkeerde velsorg en blootstelling aan die

Verstaan die verskil tussen sensitief en allergies Read More »

Scroll to Top