Author name: elanievoelgoed

Verbeter jou gesondheid met die nuutste tegnologie

Verbeter jou gesondheid met die nuutste tegnologie

Mediese innovasie vorder teen ’n geweldige tempo en stel ons in staat om toenemend beheer oor ons welstand te neem. Verskeie oplossings gefokus op die reproduktiewe gesondheid van vroue veroorsaak ’n omwenteling in die mediese veld. Een hiervan is ’n toestel wat die basale liggaamstemperatuur meet. Dit help die gebruiker om haar vrugbaarheidsvenster te bepaal

Verbeter jou gesondheid met die nuutste tegnologie Read More »

Serahni Symington

Leer om mekaar se persoonlikhede te verstaan

Ons het almal verskillende persoonlikhede. Wanneer ons mekaar se persoonlikheid soms nie so lekker verstaan nie, kom daar konflik in die huis tussen mamma en pappa, of tussen kinders en ouers Verskillende persoonlikhede en temperamente onder een dak, gaan waarskynlik soms tot konflik lei. Daar word gesê dat persoonlikheidjies tussen die ouderdom van twee of…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Leer om mekaar se persoonlikhede te verstaan Read More »

Scroll to Top