Author name: Voelgoed Editor

Vra ‘n mentor! - CATHERINE VAN HEERDEN

Hoe vrees jou besluite beïnvloed – en hoe om dit te hanteer

Ontdek hoe vrees jou besluite beïnvloed en jou emosioneel vasvang. Sielkundige CATHERINE VAN HEERDEN deel insigte en praktiese stappe om vrees te verstaan, te hanteer en met selfvertroue vorentoe te beweeg. Die rol van negataiewe emosies in jou lewe Vrees is die emosie wat mense die meeste dryf om besluite te neem. Vrees is ook […]

Hoe vrees jou besluite beïnvloed – en hoe om dit te hanteer Read More »

Geroosterde portobellosampioene met biltong

Geroosterde portobellosampioene met biltong

Geroosterde portobellosampioene met biltong is ’n heerlike bederf! Ontdek hierdie maklike en smaaklike resep wat perfek is as ’n peuselhappie of bykos.  5 min. + gaarmaak 20 min.4 mense BESTANDDELE 4 ekstra groot portobellosampioene   20 ml olyfolie   2 g droë pietersielie   150 g ekstra maer biltong   120 g songedroogde tamaties, verkieslik in olyfolie ingelê, gedreineer  

Geroosterde portobellosampioene met biltong Read More »

Leer jou kind groepsdruk hanteer met sterk waardes en selfvertroue

Leer jou kind groepsdruk hanteer met sterk waardes en selfvertroue

Help jou kind om groepsdruk te weerstaan deur sterk waardes, selfvertroue en ’n veilige tuiste waar hulle hulself kan wees, te ontwikkel. Beklemtoon jou kind se unieke identiteit Watter ma sou nie graag haar kroos onder haar vlerk wou hou nie? Ongelukkig moet hulle noodgedwonge die wye wêreld in. Die beste ding wat jy kan

Leer jou kind groepsdruk hanteer met sterk waardes en selfvertroue Read More »

Lisa met die rooihare oor realiteit-TV, kritiek en sukses

LISA MET DIE ROOI HARE se unieke benadering tot realiteit-TV

Lisa van Niekerk, oftewel LISA MET DIE ROOI HARE, kyk verskeie werklikheidsreekse sodat ons nie hoef nie. Sy deel haar reis van Afrikaanse realiteit-TV resensies, liefde, verlies en haar lewenslesse met humor en inspirasie. Jou kommentaarvideo’s oor realiteitsprogramme is baie bekend. Wat het jou na dit gedryf? Ek het begin met die soort inhoud wat

LISA MET DIE ROOI HARE se unieke benadering tot realiteit-TV Read More »

Scroll to Top