Author name: Voelgoed Editor

Geroosterde portobellosampioene met biltong

Geroosterde portobellosampioene met biltong

Geroosterde portobellosampioene met biltong is ’n heerlike bederf! Ontdek hierdie maklike en smaaklike resep wat perfek is as ’n peuselhappie of bykos.  5 min. + gaarmaak 20 min.4 mense BESTANDDELE 4 ekstra groot portobellosampioene   20 ml olyfolie   2 g droë pietersielie   150 g ekstra maer biltong   120 g songedroogde tamaties, verkieslik in olyfolie ingelê, gedreineer  

Geroosterde portobellosampioene met biltong Read More »

Scroll to Top