God verstaan al ons familieskandes
Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou. Ons lees dat Jesus ook afkomstig is uit ’n familie vol foute. Ragab was ’n prostituut, Jakob ’n leuenaar, en Isak ’n dagdromer. Dawid was ’n moordenaar, in ’n buite-egtelike verhouding. Ons lees van Salomo se 700 vroue en […]
God verstaan al ons familieskandes Read More »
![Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Mentor_OudioVideo-1024x536.webp)
