Leer om… jou kind speel-speel slim te maak
“Hoekom alewig skuldig voel as jy nie genoeg speeltyd met jou kind inruim nie? Gebruik diedag-tot-dag-oomblikke met jou kind meer doelgerig om konneksie met jou kind te versterk,” sê Lizanne du Plessis, aanbieder van die AANLYN KURSUS Maak jou kind speel–speel slim. Daar is een ding wat jy het wat jou kinders nog nie het […]
Leer om… jou kind speel-speel slim te maak Read More »








![Bianca van Rensburg [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Bianca_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)