Julie 2023

Lynette Beer

Hou jou gemoed positief in negatiewe tye

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou hart – jou gedagtes, nie die orgaan wat bloed pomp nie – deurgaans beskerm. Wees baie versigtig met dit wat jy daagliks in jou gemoed laat afspeel. Soms beleef…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Hou jou gemoed positief in negatiewe tye Read More »

Hoekom jou huwelik vou

Hoekom jou huwelik vou

Wat doen jy as die passie tussen julle verflou? As die hoop en beloftes van jou huwelik net ’n vae herinnering word? Jy maak dit reg! Voel julle deesdae soos vreemdelinge vir mekaar? Ontspan, daar ís ’n oplossing. Jy het net die volgende nodig: ’n bietjie introspeksie, baie eerlikheid en ’n pen en papier. Begin

Hoekom jou huwelik vou Read More »

Lucia Dramat [Oudio+Video]

Gaan met groter selfversekerdheid deur die lewe 

Ons almal wil graag selfversekerd wees, maar dit is nie altyd so maklik nie. Vind maniere om onnodige spanning uit jou lewe te verwyder, dink positief oor jouself en kyk hoe jou selfvertroue groei.  Baie mense sukkel met selfvertroue. Om jou selfvertroue na vore te bring én te gebruik, moet jy begin deur voorbereid te…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Gaan met groter selfversekerdheid deur die lewe  Read More »

Scroll to Top