Wanneer jy… Voel jy is nie goed genoeg nie
“Wanneer jy jou identiteit aan ander se verwagting van jou meet en voel jy skiet tekort, kan jy ’n gevoel van minderwaardigheid ontwikkel,” sê die predikant en motiveringspreker JANNIE LE ROUX. Moenie dat ander mense jou minderwaardig laat voel nie Jy begin as ’n kindjie wat nie veel vrae oor jouself het nie. Jy hanteer […]
Wanneer jy… Voel jy is nie goed genoeg nie Read More »








