Motivering om gedrag te verander
Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Onlangse navorsing wys dat mense makliker uit opbouende aanmoediging leer as uit negatiewe skrik-op-die-lyf-jaag-pogings. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie. Hoe werk dit? […]
Motivering om gedrag te verander Read More »

