Bou ’n hegte band met jou kind
As jou kinders groter word, beweeg hulle ’n bietjie verder weg van jou. Hoe sorg jy dat daar ’n stewige band van liefde tussen julle bly? In ’n verhouding is aksie belangriker as woorde Dr. Rodney Seale sê: “Die belangrikste vraag wat jou kind permanent op die brein het, is: ‘Is julle lief vir my?’ […]
Bou ’n hegte band met jou kind Read More »
