Kies waardes wat eg en bepaald is vir jou lewe
Kies waardes wat by jóú pas! LIZETTE VOLKWYN verduidelik hoe om kernwaardes te kies wat reg is vir jou, jou lewe weerspieël en jou besluite help vorm. Ondersoek jou waardes in ’n wêreld van namaaksels en kortpaaie In ʼn wêreld van namaaksels, vinnige opsies en kortpaaie gee ons soms toe en knak onder die druk. […]
Kies waardes wat eg en bepaald is vir jou lewe Read More »
