Niemand wil graag oor die dood praat nie, dit laat ’n mens ongemaklik voel en ons hou ook nie van die woord “doodgaan” nie.In tye van dood het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood.