Uitdagings

’n Aanlyn Bybelstudie vir 90 dae

’n Aanlyn Bybelstudie vir 90 dae

Lees jy die Bybel, maar begeer ’n vars, nuwe verhouding met God? Hoe klink ’n aanlyn Bybelstudie vir 90 dae wat fokus op één woord op ’n slag uit God se Woord? Al wat jy nodig het, is jou selfoon, tablet or rekenaar.

30 dae-uitdaging vir dertigers

30 dae-uitdaging vir dertigers

Die gelukkigste, beste jý As jy rondom dertig is en voel asof jou lewe ’n bietjie stagneer, asof jy dieselfde dinge oor en oor doen … wanneer laas het jy jouself uitgedaag?Doen die 30 dae-uitdaging vir dertigers vanaf 1 tot 30 Augustus.

60-dae-Leefstyl-foto_result

 Nuwe Jy 60 dae-uitdaging

Wil jy fiks en maer word, mooier lyk as jou jare én ook gelukkig wees? Die goeie nuus is, jy kan! Verloor gewig, lyk mooi en voel fantasties met die 60 dae-uitdaging se program – vanaf 1 Februarie tot 31 Maart 2024!

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!