Bou ouer-kind konneksie en kalmte in alledaagse oomblikke
Ouerskap is belangrik, maar dis ook uitputtend. Jy’s moeg, jy voel skuldig, en jy wens jy het meer tyd gehad om werklik teenwoordig te wees. Die goeie nuus? Jy hoef nie meer te doen nie – jy kan bloot slimmer begin dink oor dit wat jy reeds doen.
Bou ouer-kind konneksie en kalmte in alledaagse oomblikke Read More »



