Aanlyn, uitsendings ...

Verloor gewig op jóú manier

Moenie die aanlyn boekbekendstelling van Lynette Beer (verhoudingskenner en skrywer) en Venessa Schoeman (Voelgoed-redakteur en MSc in Dieetkunde) misloop nie. Verloor gewig op jóú manier doen weg met die een-grootte-pas-almal-benadering tot gewigsverlies – dit bied ‘n vars manier om jouself, jou gewoontes én jou gewig beter te verstaan. Dié bekendstelling is GRATIS, maar jy móét registreer!

Verloor gewig op jóú manier Read More »

#Voelgoed30-vieringsdiens

In 2026 vier Voelgoed Media iets groter as net ’n verjaarsdag – ons vier 30 jaar van inspirasie! Skakel Sondag 1 Februarie gratis in by ons aanlyn #Voelgoed30-vieringsdiens wat gelei word deur die predikant en skrywer Liesel Krause-Wiid, met die tema “Ons storie. God se storie.” Jy kan ook uitsien na gaskunstenaar Cordelia se lofprysing-

#Voelgoed30-vieringsdiens Read More »

#Voelgoed30-vieringsmaand

Voelgoed Media vier 30 jaar van inspirasie! Ons verjaardagviering word Maandag 2, 9, 16, en 23 Maart (20:00 tot 21:00) aanlyn uitgesaai – met lewensveranderende stories, vraag-en-antwoord-sessies, mentorklasse, persoonlike groei, én meer … En JY is uitgenooi om in te skakel!Indien jy nie op ’n Maandag kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die

#Voelgoed30-vieringsmaand Read More »

Eksamen gereed

#EksamenGereed

Berei jou kind voor vir eksamentyd met Voelgoed Media én Lynette Beer se #EksamenGereed aanlyn werkswinkel – spesiaal saamgestel om kinders emosioneel, geestelik en prakties te ondersteun om in die eksamentyd uit te blink. Die aanlyn werkswinkel is twee uur lank, en eindig met ’n 15 minute bonus-sessie vir ouers – spesifiek oor wat ’n

#EksamenGereed Read More »

Scroll to Top