Die lewe is een groot avontuur
Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe een groot avontuur. Daar is om elke hoek en draai iets nuuts om te ontdek. Zoë is ewe behendig met ’n boor as met ’n haartang. Dis amper simbolies van […]
Die lewe is een groot avontuur Read More »

