18 Mei 2023

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

God wil jou gebruik!

Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar! Wanneer jy een swaar emmer water dra, is dit ’n groot gesukkel. Jy hinkepink vorentoe terwyl die emmer kort-kort teen

God wil jou gebruik! Read More »

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Vergifnis is ’n keuse!

Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou… Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem. Het jy geweet onvergewensgesindheid kan jou bloeddruk en jou hart aantas? Bitterheid kan jou ’n aggressiewe mens maak. Buitendien, as jy nie wil vergewe nie, benadeel jy net jouself. Die

Vergifnis is ’n keuse! Read More »

Scroll to Top