Desember 2023

Lewensdrama Só oorkom ek ... hartseer en moedeloosheid_result

Só oorkom ek … hartseer en moedeloosheid

LIZETTE COETZEE se sprokiesverhaal het presies op die oomblik begin toe haar wêreld in duie gestort het weens al die spanning wat sy moes verduur. Sy sou nooit kon raai dat soveel vreugde op haar sou wag nie. Op 15 Desember van die jaar toe my derde dogter gebore is, moes ek en my kinders…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Só oorkom ek … hartseer en moedeloosheid Read More »

Groot foute wat getroudes maak

Groot foute wat getroudes maak

Die dag as jy trou, glo jy dat julle nooit dieselfde foute as ander paartjies sal maak nie, maar julle sal waarskynlik – en julle moet daaruit leer. Paartjies moet hulleverhoudingsfoute kan herken enregstel Dr. David Hawkins, skrywer van die boek 9 critical mistakes most couples make, glo dat baie huweliksprobleme opgelos en uitgeskakel kan…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Groot foute wat getroudes maak Read More »

HOE-OM…-…-uit-te-vind-wat-jy-werd-is_result

HOE OM… … uit te vind wat jy werd is

Geld en finansiële sukses behoort nie jou maatstaf vir geluk te wees nie. Kyk eerder binne jouself om jou waarde te ontdek, sê DANIE VORSTER. Mense sê graag dat hulle die beste prokureur, dokter of rekenmeester wil wees. Dat hulle ander wil dien en hulle roeping wil vervul. Heimlik droom hulle egter daarvan om baie…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

HOE OM… … uit te vind wat jy werd is Read More »

Kry balans in jou druk lewe

Kry balans in jou druk lewe

“Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.” (Lukas 10:41-42) Is jy ’n natuurlike “gewer” – ’n besige Martatjie? Altyd doenig met God se dinge – “goeie” werke vir die kerk, gesin,…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Kry balans in jou druk lewe Read More »

As ouers verskil oor dissipline

As ouers verskil oor dissipline

Mense se siening oor ouerskap verskil baie, maar wanneer ’n egpaar verskillend oor dissipline dink, hoef dit nie noodwendig ’n probleem te wees nie. Wanneer julle nie saamstem oor badtyd nie, is dit nie die einde van die wêreld nie, maar as julle style totaal en al verskil, kan dit ’n probleem raak. As jy…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

As ouers verskil oor dissipline Read More »

Die dag tussen Jesus se dood en opstanding

Die dag tussen Jesus se dood en opstanding

Die Evangelies sê min oor die Saterdag (Sabbat) tussen Goeie Vrydag en die opstandingsdag (Sondag). Dit het egter groot betekenis vir gelowiges, sê ISAK BURGER. Die dag tussenin het ’n groot simboliese betekenis Dit was seker die één dag in die geskiedenis toe niemand geglo het dat Jesus weer sou lewe nie: “stil Saterdag” of…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Die dag tussen Jesus se dood en opstanding Read More »

Ek was vir jare ’n partytjiemens

Ek was vir jare ’n partytjiemens

ROZANNE MCKENZIE se hart was stukkend. Sou alkohol die las kon verlig? Dit het tyd geword om te kies. Elke keuse is ’n oomblik wat haar lewe herdefinieer. Neem die besluit om nugter te wees Ek was vir jare ’n partytjiemens. Hard gewerk in die week tot Saterdagaande toe. Dan was dit tyd vir skoene…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Ek was vir jare ’n partytjiemens Read More »

Scroll to Top