Lucia Dramat [Oudio+Video]

Hou kop tydens oorgangstye en verandering

Oorgangstye in jou lewe behoort nie jou lewensgehalte, of wie jy is, te verander nie. Kry maniere om verandering te hanteer sodat jy kan aan beweeg.  Oorgangstye kan jou in ’n plek van onsekerheid laat  Tydens die verloop van jou lewe, sal jy deur verskeie oorgangstye gaan. Jy verander dalk van beroep, trek dalk na […]

Hou kop tydens oorgangstye en verandering Read More »