Oefening laat jou beter en sterker voel, van binne en buite.
Nuwe jy-finalis 2022 Talita van Dyk (37), administratiewe beampte, het 16 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … ’n Ma by die skoolkoorafsluiting stop viervoet in haar spore. “Haai, dis wraggies jy. Ek loop al heel middag verby en herken jou nie. Jy lyk stunning!” Iemand anders merk op hoe […]
Oefening laat jou beter en sterker voel, van binne en buite. Read More »
