Verloor gewig en leef langer met die regte ingesteldheid
DR. ELLENORE MEYER verduidelik hoe die regte gedagtes en ingesteldheid jou kan help om gewig te verloor, gesond te bly en langer te leef. Die meeste mense sukkel om gewig te verloor en dit suksesvol af te hou indien hulle nie soveel toewyding in hulle gedagteproses insit as wat hulle op die kort termyn in […]
Verloor gewig en leef langer met die regte ingesteldheid Read More »
