7 Julie 2026

Graad 9-vakkeuses is die begin van jou kind se toekoms

Die Noordwes-Universiteit (NWU) herinner graad 9-leerders daaraan dat vakkeuses vir graad 10 tot 12 toekomstige studie- en loopbaanmoontlikhede betekenisvol kan beïnvloed. Hoekom die regte vakkeuses vir leerders so belangrik is Een van die belangrikste maniere waarop ouers hul kinders kan ondersteun, is om saam die verband tussen skoolvakke en toekomstige loopbaanmoontlikhede te ondersoek. Sommige leerders […]

Graad 9-vakkeuses is die begin van jou kind se toekoms Read More »

Finansiële ondersteuning maak verdere studie vir meer studente moontlik

Die Helpende Hand Studietrust en die Virseker Trust Studiefonds help jongmense om finansiële struikelblokke te oorkom sodat hulle hul studies kan voortsit en met groter hoop na die toekoms kyk. Wanneer finansiële druk nie langer studente se toekoms bepaal nie Vir baie Suid-Afrikaanse gesinne is die droom van hoër onderwys dikwels gekoppel aan ’n moeilike

Finansiële ondersteuning maak verdere studie vir meer studente moontlik Read More »

Scroll to Top