Die regte dieet kan lei tot die genesing van tipe 2-diabetes

CSN se lae-energie dieet maak gewigsverlies haalbaar en bied nuwe hoop dat tipe 2-diabetes beheer of selfs genees kan word. ’n Gesonde toekoms begin hier. Verstaan die verband tussen gewig, gesondheid en diabetes Tipe 2-diabeteslyers weet hoe uitdagend dit kan wees om bloedsuikervlakke stabiel te hou, en ’n gesonde dieet speel ’n groot rol. Wanneer

Die regte dieet kan lei tot die genesing van tipe 2-diabetes Read More »

MEVROU LOT – Moenie omkyk nie!

MEVROU LOT – Moenie omkyk nie!

Ek hou van dinge soos dit is, skop vas teen verandering, is sentimenteel en nostalgies. Kortom, die verlede is my anker, die bekende laat my veilig en geborge voel. Totdat ek onverwags die opdrag kry. Pak op en trek. Verlaat jou veilige hawe. Laat alles wat jy met soveel liefde geskep en bymekaar gemaak het,…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

MEVROU LOT – Moenie omkyk nie! Read More »

Funksionele oefeninge om jou daaglikse bewegings te verbeter

Funksionele oefening kan jou help om daaglikse bewegings makliker en sonder pyn te verrig. MARIJKE CILLIERS verduidelik hoe. Om jou daaglikse aktiwiteite sonder ongemak of skete te verrig is ’n luukse wat nie almal beskore is nie. Funksionele oefening help om die liggaam te leer om daaglikse aktiwiteite makliker en sonder beserings te verrig. Hierdie

Funksionele oefeninge om jou daaglikse bewegings te verbeter Read More »

Wat elke swanger vrou moet weet oor yster en ontwikkeling

Vanaf geboorte tot jou kind se tweede verjaardag is yster noodsaaklik vir ontwikkeling. Bio-Strath Iron ondersteun jou en jou baba se groei tydens swangerskap en borsvoeding. Hoekom yster so belangrik is gedurende swangerskap en borsvoeding Tydens swangerskap benodig jou liggaam byna dubbel die hoeveelheid yster, omdat dit ’n nuwe bloedstelsel vir jou baba skep terwyl

Wat elke swanger vrou moet weet oor yster en ontwikkeling Read More »

Waarom Februarie die belangrikste maand vir gesonde leergewoontes is

Februarie lê die grondslag vir die res van die skooljaar. Vroeë momentum, vaste roetines en doelgerigte ondersteuning – wat Wolkskool bied – help om agterstande te voorkom en leer volhoubaar te maak. Die eerste leergewoontes bepaal die res van die jaar Teen Februarie is die skooljaar in volle gang. Die opwinding van terug skool toe

Waarom Februarie die belangrikste maand vir gesonde leergewoontes is Read More »

Scroll to Top