Koop ’n lootjie vir die #GirlsBoot-kompetisie – en WEN ’n dubbelkajuit vir jou én ’n vriendin, ter waarde van R20 000! Al bespreek jy intussen vir die #Girls-bootreis – jy kan steeds ’n lootjie koop én jou geld terugkry as jy die gelukkige wenner is! Die kompetisie is verleng tot 30 November!