Skenk ’n Bybel!

Hierdie Kersfees wil Voelgoed Media 500 Bybels aan kinders uitdeel, in samewerking met Helpende Hand Vanderbijlpark tydens hulle Kersrit op 11 en 12 Desember 2026. Doen Goed sáám met ons – skenk ’n Bybel en help asseblief om ’n kind se lewe vir altyd te verander!

Scroll to Top