Ek ken vrees – Elizma Theron
ELIZMA THERON kan sing oor die lief en leed van die lewe, want sy het al self die goeie en die slegte daarvan beleef, deurleef en oorleef ‒ en sterker anderkant uitgekom. Sy het stukkie vir stukkie die lewe begin terugvat … totdat haar vrees uiteindelik vervang is met vrede en vryheid. Hoe jy vrees hanteer […]
Ek ken vrees – Elizma Theron Read More »
