Jannie Putter [oudio+video]

Sê ja vir wat jou gelukkig maak

Ons ervarings bepaal wat ons glo. Kies vandag hoe en wat jy beleef. Vind uit wat jou gelukkig maak sodat jy jou lewe daarmee kan vul. Moenie toelaat dat vrees jou geluk steel nie Die eienaar van ’n groot olifant het hom met ’n dun tou aan ’n boom vasgemaak. ’n Man wat verbystap, vra […]

Sê ja vir wat jou gelukkig maak Read More »