Die Karoo help my om my verlede te verwerk
Ná groot verlies en uitdagings, was alles net te seer. Maar ek is nog hier. Want die Karoo het my gehelp om my verlede te verwerk en my Skepper te ontmoet. Alleen in die stilte met jou bekommernisse en pyn Ons water was min, ons arms seer gebrand en voete gaar. Geen ander stappers in […]
Die Karoo help my om my verlede te verwerk Read More »


