Weerstaan versoekings in sy krag
Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. (Hebreërs 4:15) Hoe moeilik is dit tog nie om versoekings te weerstaan nie? Soms is dit vir my so moeilik […]
Weerstaan versoekings in sy krag Read More »




