Gesinsvergaderings skep die belangrike gevoel van samehorigheid
Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ’n gevoel van samehorigheid binne die gesin. Gesinspret begin by saamwees en aan iets beplan Pappa roep: Almal om die tafel, dit is tyd vir gesinsvergadering! Skielik is die atmosfeer swaar van die spanning, want iemand is waarskynlik…...
Gesinsvergaderings skep die belangrike gevoel van samehorigheid Read More »

