Kies die perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin
Droom jy van ’n bosveldvuur en ’n rustige aand onder die sterre? Bederf dan jou gesin met ’n vakansie wat almal sal geniet by ATKV-Klein-Kariba. Kom ervaar hoekom hierdie toeristejuweel so besonders is. ’n Verskeidenheid geriewe is by die oord beskikbaar Klein-Kariba is die ATKV se avontuur-oord en spog met ’n verskeidenheid ontspanningsgeriewe en aktiwiteite. […]
Kies die perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin Read More »

