’Ek verander graag ander vroue se lewe’

Ek verander graag ander vroue se lewe

JOANI JOHNSON, ’n voormalige Mev. Suid–Afrika, is ’n entrepreneur met ’n hart vir mense. Sy wil graag haar skoonheidsplatform gebruik om vroue te bemagtig.  Hê mense wat vir jou bid en jou aanmoedig  Tyd saam met my familie is vir my belangrik. Ek het in die Vrystaat grootgeword en ek is dankbaar vir die goeie […]

Ek verander graag ander vroue se lewe Read More »