Tyd vir gesels met jou kind
Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte aangaan. Praat met mekaar al is die omstandighede ongunstig Gesprekvoering is soos ’n tennisspel. Die bal word oor die net geslaan, van die een speler na die ander met ’n […]
Tyd vir gesels met jou kind Read More »



