HOE OM… Vir Hom te skyn
Die lewe maak soms onverwagte draaie en jou geloofsvlammetjie brand later flou. Jou lewe het egter steeds betekenis, ongeag jou omstandighede, sê LYNETTE BEER. Kleintyd sing ons met oorgawe: “Hierdie klein liggie van my, ek sal hom laat skyn.” Namate jy ouer word, kom jy agter dis nie altyd maklik om jou liggie te laat […]
HOE OM… Vir Hom te skyn Read More »