Eers moes ek self seergekry het, verwerp geword het
JOHANNI STEENKAMP, suksesvolle besigheidsvrou, voorkomskonsultant en prokureur, het besluit dat vrees en verwerping haar nie gaan terughou nie. Ek weet hoe ongevraagde kritiek, die vrees vir oud word en die liefdeloosheid van eensaamheid ’n vrou laat voel. Ná ’n baie moeilike tyd het ek geleer om my skuldgevoelens met selfvergifnis te vervang. Maar eers moes […]
Eers moes ek self seergekry het, verwerp geword het Read More »






