Februarie 2026

Waarom Februarie die belangrikste maand vir gesonde leergewoontes is

Februarie lê die grondslag vir die res van die skooljaar. Vroeë momentum, vaste roetines en doelgerigte ondersteuning – wat Wolkskool bied – help om agterstande te voorkom en leer volhoubaar te maak. Die eerste leergewoontes bepaal die res van die jaar Teen Februarie is die skooljaar in volle gang. Die opwinding van terug skool toe

Waarom Februarie die belangrikste maand vir gesonde leergewoontes is Read More »

Maak vandag nog Wiskunde lekker en meer verstaanbaar vir laerskoolleerders

Wiskunde hoef nie angs te veroorsaak nie. Met speletjies, alledaagse voorbeelde, tegnologie, soos Wolkskool, en praktiese aktiwiteite kan ouers en onderwysers wiskunde lekker én verstaanbaar maak. Bou reeds so vroeg as moontlik aan sterk grondslagvaardighede Laerskoolwiskunde is die fondasie vir toekomstige leer. Wanneer leerders gemaklik raak met die kern rekenkundige vaardighede soos optel, aftrek, vermenigvuldiging

Maak vandag nog Wiskunde lekker en meer verstaanbaar vir laerskoolleerders Read More »

Scroll to Top